Archive for the ‘Crime’ Category

Anatomie van ‘n plaasaanval

Monday, March 1st, 2010

Die verhaal van die Boshoffs

Louis & Bella in beter dae voor die aanval

Polisiesaaknommer: CAS 15 / 7 / 2009 (Koppies)
Streekshofsaaknommer: SHK 15 / 09 (D M Mosese en 2)

Slagoffers: Louis Jacobus Boshoff en Elizabeth Susanna Boshoff

Beskuldigde 1: Daniël Mosese
Beskuldigde 2: Mark Ramatsebe
Beskuldigde 3: Nelson Ramatsebe

Ondersoekbeampte: Chris Moschesane

KORT BESKRYWING VAN GEBEURE VANAF 12 JULIE 2009

Weergawe van Louis Jacobus Boshoff

Ek boer op my plaas Viljoenslaagte tussen Koppies en Kroonstad sedert 1964. Dit is waar my vrou Elsabé en ek in 1978 ons huwelikslewe begin het en waar ons ook ons kinders, Stoffel en Isabél, grootgemaak het. Laasgenoemde twee is natuurlik al uit die huis uit en lei hul eie lewens.

Op Sondagoggend, 12 Julie 2009, het Elsabé en ek die dag begin met die lees van Ps 67: 1-6. Die teks vir die dag is vers 3 “sodat Sy dade oor die wêreld heen bekend mag word, Sy reddende krag onder al die nasies”. Die voorgestelde gebed in Uit die Beek is: “Rus ons vandag toe om werklik ‘n verskil in hierdie wêreld te maak”.

Soos gewoonlik gaan maak ek vir ons rooibostee. Daarna stort, ek skeer, trek skoon onderklere en sokkies aan met ‘n oorpakbroek en dik wolbaadjie bo-oor. Ek moet die weerstasie gaan lees en die diere versorg.

Teen ongeveer 07:30 stap ek by die agterdeur uit, weerstasieboek in die hand en die vier honde by my. Ek stap teenaan die enjinkamer verby om die hek vir die beeste oop te maak. Drie van die honde jaag die beeste aan maar Bella, die een Pointer, steek vas by die enjinkamer en blaf aanhoudend.

Ek lees die weerstasie, omtrent 50 meter verder en gee vir ‘n siek koei skoon water en meel. Bella blaf onophoudelik en heftig. Ek skree vir haar dat sy moet los, maar sy blaf net erger. Ek stap terug huistoe, weer by die enjinkamer verby. Ek roep Bella om huistoe te kom maar sy gaan net erger tekere. Ek was by die kamer verby, toe ek besluit om om te draai en te gaan kyk waarvoor Bella so blaf. (Vir foto van Louis & Bella in beter dae voor die aanval, sien Foto 1 hierby aangeheg.)

Toe ek omtrent 5 meter van die kamertjie kom, borrel twee manne daar uit. Die voorste een (Beskuldigde 1) met ‘n kous oor die kop – twee groot gate vir die oë en ‘n gat om die mond. Hy rig ‘n .38 special rewolwer op my en met sy linkerwysvinger oor die mond wys hy ek moet stilbly. Ek vra wat hulle soek, maar kry geen antwoord nie. Ek swaai my hande en sê ek is haastig, draai om en stap aan huistoe.

Ek het dadelik besef dit is ‘n plaasaanval en het na my vrou begin roep omdat ek geweet het sy sou gaan stort en die agterdeur waar ek uit is, nie gesluit is nie. Die een met die vuurwapen hardloop by my verby en in die huis in.

Die ander een (Beskuldigde 3) storm my met ‘n kettie en met groot ongelyke loodballe skiet hy na my. Ek keer met die weerstasieboek, hardeband A4, vir my gesig en kop. Ek sê vir hom dat as hy my nou sou skiet, ek weet ek gaan na die Modimo toe, maar as ek hom sou doodmaak, gaan hy hel toe.


Louis in ISE

Ek merk uit die hoek van my oog dat die ander persoon met Elsabé by die agterdeur uitkom. Hy het haar aan die arm beetgehad en die rewolwer was op haar gerig. Sy was kaalvoet, het net haar slaapbaadjie aangehad met ‘n handdoek om haar onderlyf. Die temperatuur was 2°C. Ek het haar hardop hoor bid: “In die Naam van Jesus Christus bid ek dat U nou alle bose magte op hierdie plaas sal bind, Here!”

Die man met die kettie het vir Bella geskiet dat sy tjank. Ek het my vervies en gesê: “As jy weer my hond skiet, foeter ek jou.” Ek het my selfoon uit my sak gehaal en my naaste buurman gebel. Hy het nie geantwoord nie. Ek het ‘n boodskap gelos: “Manie, ons word aangeval, kan jy kom help?” Ek het die foon in my sak teruggesit en gemerk Elsabé het losgekom en in die huis teruggespring – die man met die rewolwer agterna.

Ek het na die agterdeur toe aangestap en die weerstasieboek op die tafel neergesit. Beskuldigde 3 het ‘n skoot, gemik na my kop, met die kettie afgetrek. Ek het met my arm gekeer vir my gesig en die loodbal het my naby die elmboog getref, die vel het oopgebars (die dokter het my later gevra waarmee ek daar gesteek is, hy moes 7 steke insit). Ek het vir die man gesê: “Jy het my nou geskiet, en hier staan ek nog – jy sien die Modimo keer vir my, jy kan my niks doen nie.” Ek het gevra: “Wat soek jy?” Geen antwoord nie. Hy sit weer ‘n loodbal in die velletjie om my te skiet. Ek storm op hom af, gryp die kettie met loodbal en al en gooi dit op die stoep se dak.

Ek draai na hom en sê: “Jy praat nie, ek weet nie wat jy wil hê nie. Ek is haastig, ek gaan kerk-toe.” Toe ek omdraai en op die stoep loop, sien ek die een met die vuurwapen is weer buite. Ek maak die sifdeur oop, klim die eerste trappie en toe sien ek uit die hoek van my oog die hand van Beskuldigde 3 wat die vuurwapen by Beskuldigde 1 vat.

Die volgende oomblik het die eerste skoot geklap. Ek het gevoel hoe die koeël my rug binnedring en deur my ingewande bars. Ek het deur die lug getrek, die tweede trappie op. Die tweede skoot het geklap en ek het gevoel hoe die koeël deur my linkerbeen bars. Ek het binne in die kombuis geval. Beskuldigde 1 het nadergestorm en my met pepersproei in die gesig gespuit. Ek het my oë styf toegeknyp en gevoel hoe my gesig brand.

Toe ek my oë weer oopmaak, was hulle weg. Ek het vorentoe geleun, die deur toegemaak en gesluit. Ek het ongeveer 3 meter gekruip tot in die woonkamer, weer die buurman probeer bel – steeds geen antwoord nie. Ek het sy vrou gebel – voicemail. Ek het my seun Stoffel gebel en gesê : “Hulle het my geskiet, kan jy kom help, asb.” Hy het onmiddellik bure en ‘n speurdervriend van Vredefort in kennis gestel.

Vir ‘n skets van die misdaadtoneel, sien die aangehegte.


Skets van plaasaanval


Soektog na verdagtes

Elsabé het ingekom en met my gepraat, maar ek kon nie hoor nie – as gevolg van die slag van die rewolwer wat so naby afgevuur is. Daar het ‘n bakkie gestop by die agterdeur, dit was ‘n buurman Buks Engelbrecht. Hy en Elsabé het my gehelp om, kop omlaag, te kruip by die trappe af tot by die bakkie. Hulle het my in die bakkie gehelp, waar ek skuins gelê het en met knieë omhoog om soveel moontlik bloed in my kop te hou.

Ongeveer 15 – 20 minute later was ons by Kroon Hospitaal. Toe die bakkie stop, was die deur al oop en het hulle my op die trollie gehelp. Al die dokters, ongevallepersoneel, teaterspan, alles was gereed – die teater was voorberei. Hulle het my baadjie en skoene op die trollie uitgetrek en ek het iemand hoor sê: “Daar val ‘n koeël.” Hulle het my onderhemp stukkend gesny en in die teater ingestoot. Ek kon my lengte, gewig en bloedgroep gee. Ek het die personeel naaste aan my se hande gevat en gebid: “Dankie Here dat U my tot hier gebring het. Help nou die mense wat met my gaan werk, want dit gaan moeilik wees.” Ek wou amen sê, maar kon nie… toe kom die woorde: “en my aanvallers, Here, vergeef hulle want hulle weet nie wat hulle gedoen het nie.”

Toe ek amen sê, het daar ‘n vrede oor my gekom – dit moet die vrede wees waarvan in Matteus geskryf word: “Die vrede wat alle verstand te bowe gaan.” Op ‘n stadium het ek vir ‘n paar sekondes afgekyk na my liggaam op die teatertafel, met die mense wat rondom staan en met my werk. Dit was asof die Here vir my sê: “Wees rustig, jy is in goeie hande.”

Van die volgende paar dae weet ek maar min. Ek was aan ‘n asemhalingsmasjien en baie ander monitors gekoppel. Ek kon nie praat nie, my mond was te droog. Twee eenhede bloedplasma en 6 eenhede bloed is vir my oorgetap, maar die bloedtelling het laag gebly. Ek het later verneem dat my milt en ‘n gedeelte van my pankreas verwyder is , asook dat die koeël dwarsdeur my maag en deur my lewer is. My bloeddruk was die heeltyd baie laag en my liggaamsfunksies het gesukkel. My linkerlong was wel nie deur die koeël getref nie, maar het baie plofskade gehad as gevolg van die slag. (Sien Foto 2 van my in die ISE hierby aangeheg.)

Ek het verneem dat die Polisie en boere nog dieselfde dag van die aanval twee verdagtes ongeveer 6 km van ons huis vasgetrek en inhegtenis geneem het. Later die middag is die persoon wat hul kom aflaai het en weer moes oplaai, ook naby Vredefort in die motor in hegtenis geneem.


Verdagtes vasgetrek

Ná drie weke moes ek weer ‘n uiters pynlike operasie ondergaan om dooie weefsel as gevolg van die plofeffek van die koeël te verwyder – daar was ‘n holte van 13 x 13 x 17 cm, gevul met etter en dooie weefsel. Die narkotiseur het my later meegedeel dat hul op die dag wat ek geskiet is, alles gedoen het wat die boeke leer, maar dat dit nie genoeg was nie – ek was klinies dood, maar die Here het ingegryp en my teruggebring.

As gevolg van sekere medikasie wou my oë nie fokus nie. Elsabé en die kinders het gereeld vir my uit die Bybel voorgelees. Toe ek later beter kon sien en bietjie meer regop kon lê, het ek my Bybel een oggend geneem en oopgemaak by Psalm 94. Vers 17 het my getref: “As die Here my nie gehelp het nie, was die stilte van die graf seker al my tuiste.”

Ek is presies 40 dae later, waarvan 38 in die intensiewe hoësorgeenheid (ISE), uit die hospitaal ontslaan. Ek het belangrike organe verloor en was baie swak. Ek kon nie eet nie en het twee gapende wonde gehad. Ek moes daagliks by Ongevalle aanmeld om die wonde skoon te laat maak en te verpak – die hospitaal is 60 km van my huis af. Die laaste wond was eers vier en ‘n halwe maande later toegegroei. Die hospitaal en dokterskostes beloop reeds bykans R600 000 – dan is brandstof en alles wat in die boerdery skade gely het, nog nie eens genoem nie.


Verdagtes vasgetrek

Ek het tans steeds ‘n groot wondbreuk wat baie ongemaklik en pynlik is en wat volgens die mening van ‘n chirurg deur ‘n operasie herstel moet word. Van al die hofverskynings, borgaansoek en alles wat daarmee saamloop, weet ek nie veel nie. Ek was òf in die hospitaal of te swak om dit by te woon.

Hoewel ek my aanvallers vergewe het, het ek vertrou dat die regsproses en hofsaak daartoe sal lei dat reg en geregtigheid geskied. Nadat die saak talle wendinge geneem het en die werklike verhoor telkens uitgestel is, was die uitspraak van die landdroshof op 11 Desember 2009 te Kroonstad vir my ‘n groot skok. Beskuldigde 3 wat my geskiet het en vir dood agtergelaat het, is slegs agt jaar gevangenisstraf opgelê, waarvan hy waarskynlik nie die volle termyn sal uitdien nie voordat parool toegestaan word. Beskuldigde 1, wat heeltyd die vuurwapen gedra het, dit op my en my vrou gerig het, haar gedreig het met verkragting en die dood en my met pepersproei in die gesig gespuit het nadat ek geskiet is, het as gevolg van “‘n pleitooreenkoms” skotvry uit die hof gestap. So ook Beskuldigde 2, wat die vervoervoertuig na en van die misdaadtoneel bestuur het.

Ek kan hierdie hofuitspraak en –reëling eenvoudig nie begryp nie. Behalwe dat dit skrei teen enige redelike sin vir geregtigheid, is dit nie bevorderlik vir emosionele verwerking nie.

Weergawe Elizabeth Susanna Boshoff

Sondagoggend 12 Julie 2009 – ‘n rustige Sondagoggend. Ek is in die badkamer – het klaar my gesig gewas en reeds my pajamabroek uitgetrek om te stort. Ek hoor die honde blaf en Louis skree. My eerste gedagte is dat die honde die beeste jaag en hy op hulle skree, maar die geskree word erger. Toe hoor ek hy skree my naam, baie dringend en besef daar is groot fout.

Ek gryp ‘n handdoek, draai dit om my kaal onderlyf, sit my bril op en hardloop by die kamerdeur uit om by die agterdeur te gaan hoor wat fout is. Toe ek in die gang kom, sien ek op die ander punt van die gang ‘n kort man met ‘n kous oor die kop, groot gate uitgesny vir die oë en ‘n gat vir die mond. Dit was Beskuldigde 1. Hy het ‘n blinkloop vuurwapen wat hy met albei hande vashou, op my rig en hy skree vir my: “Staan stil, ek maak jou dood vandag!”

Ek kom tot stilstand en bid hardop tot God vir beskerming en hulp. Die man kom staan voor my. Hy het handskoene aan en ek sien die blink loop van sy vuurwapen waar hy dit voor my gesig hou en hoor hom sê dat hy my gaan “naai” en my gaan “doodmaak.”

Ek vra hom wat hy eintlik wil hê. Hy sê hy soek geld. Ek is baie kalm, sê ek het geld en kan dit vir hom gee. Hy sê nee, hy “gaan my naai en my doodmaak.” Ek probeer verder onderhandel: “As jy my doodmaak, kan ek nie vir jou geld gee nie.”

Ek kyk die man heeltyd vas in sy oë, oor die rewolwer wat hy in my gesig druk. Ek sê weer: “Moet ek nou vir jou geld gee?” “Nee, ek gaan jou naai en ek gaan jou doodmaak.”

Ek roep weer hardop na God. Die man lyk of hy bewe, hy’s onseker, maar hou steeds die rewolwer in my gesig. Ek sê: “Dis reg, dan moet jy my maar doodmaak …maar jy moet onthou: As jy my doodgemaak het, kan ek nie vir jou geld gee nie.” Nou lyk dit of hy nie weet wat hy verder moet doen nie. . . .


Belangstellendes by die hof

“Kom”, sê hy en gryp my aan my arm, trek my die gang af en uit by die agterdeur. Toe ek op die stoep kom, sien ek Louis en ‘n groot man, geklee in ‘n denim “boiler suit” en met klapmus op die kop (Beskuldigde 3), kom om die hoek van die stoor. Ek hoor dat Louis aan hom vra: “Ken jy vir Jesus Christus?” Die man antwoord niks en Louis sê vir hom dat hy op pad hel toe is. Ek roep weer hardop tot God en vra Hom om in die Naam van Jesus alle bose magte op die werf te bind.

Beskuldigde 1 los my en hardloop nader na Louis en Beskuldigde 3. Ek spring om en hardloop terug in die huis in maar hoor dat die sifdeur agter my klap en besef Beskuldigde 1 agtervolg my. Die eerste deur in die gang is dié van die kamer wat my seun s’n was. Ek klap dit toe en sluit net betyds. Beskuldigde 1 skop die deur met mag en mening en die slot wil-wil meegee. Dan gee hy op en ek hoor hom in die gang afhardloop.

Ek sluit die deur oop, kry Louis se rewolwer, maar besluit om net eers weer my slaapbroek aan te trek want ek het nog altyd net die handdoek om my onderlyf. Ek hoor twee skote klap namekaar. My bloed stol, want ek kan hoor dit was raak. Ek tel die pistool van die bed op en, hoe dit gebeur het, weet ek nie, want ‘n skoot gaan af. Die koeël slaan in die kamermuur vas.

Ek hol kombuis toe. Daar kry ek Louis op die vloer en hoor hom sê dat hulle hom twee skote geskiet het. Ek sien daar is bloed agter sy blad en ‘n bloedkol op sy maag en baie bloed aan sy linkerbobeen. Hy is baie bleek en ek besef hy bloei inwendig kwaai en moet baie gou by ‘n hospitaal kom.

Ek bel die Polisie op Koppies, maar die dame wat antwoord kan my nie verstaan nie. Ek gee moed op om my by haar verstaanbaar te maak en sit die foon neer. Buks Engelbrecht, ‘n buurman daag op en uiteindelik het ons Louis in die bakkie en hy jaag met hom na Kroon Hospitaal.


Mense bid by die hof

Nadat hul vertrek het, skakel ek vir Morné de Wet, Polisie-offisier van Kroonstad, wat naby ons woon. Hy bied aan om die Polisie in kennis te stel. Heelwat later daag die plaaslike Polisie op – hulle stel egter duidelik baie meer belang in die skoot wat ek in die kamer afgevuur het as in die toneel buite die huis waar Louis geskiet is.

Vingerafdrukdeskundiges daag ook later op en begin afdrukke neem van merke waar die man gevat het toe hy die deur probeer oopskop het. Op daardie stadium daag ons dogter, Isabel, op. Sy is in erge toestand van skok. Sy begin foto’s neem van die toneel en van die afdrukke op die deur. Die stasiebevelvoerder van die SAPD tak op Koppies, (in siviele klere) supt. Ismael Nqai, storm op haar af en vloek haar – beveel haar om te “f-off” uit die huis want sy is besig om met polisiewerk te ” interfere”. Die bevelvoerder, in die gemeenskap is bekend as arrogant en rassisties, dreig om die Polisie te onttrek van die toneel.

Gelukkig was Vrystaat Landbou Unie se manne – intelligensie en spoorsnyers – gou op die toneel en het hul beheer geneem van die soektog na die verdagtes. Supt. Nqai soek aanmekaar moeilikheid op die werf met op- en aanmerkings – soveel so dat ek hom versoek om dit te staak en sy aandag by die ondersoek te bepaal.

Ek is haastig om by die hospitaal te kom om by my man te wees, maar die polisie wil nog vrae vra en verklarings afneem – maar kom ook nie sover nie. Op een stadium was daar 12 Polisielede wat deur my huis loop en in elke vertrek rondkyk, niks te doen met die toneel buite nie. Een Polisieman laat my twee blanko foliovelle teken en eers later besef ek wat ek gedoen het. Niemand het ‘n verklaring afgeneem nie, hulle gaan hul eie verklaring skryf op die papier wat ek geteken het. Die manne van Vrystaat Landbou het gereël vir honde en vir ‘n helikopter. Hul twee spoorsnyers het vinnig die spore opgetel, terwyl die plaaslike boere hul bystaan deur die paaie rondom die plaas te patrolleer en af te sper.


Verdagte by die hof

Net voor ek na die hospitaal vertrek, teen ongeveer 12:30, verneem ons dat twee verdagtes vasgetrek is. Op die toneel, waar boere teenwoordig is, word daar aan een van die verdagtes gevra wie gesê hy moet na hierdie plaas kom. Hy noem ‘n naam van ‘n jongman aan ons bekend. Aby is die seun van een van ons plaaswerkers, sy ma is my huisbediende. Hy woon in Kwakwatsi by Koppies is is werkloos. Sy naam word aan die polisie deurgegee – die ondersoekbeampte en plaaslike speurders. Ek het agterna ‘n paar keer navraag gedoen of dit opgevolg is, maar kon nooit bevestiging kry dat die inligting opgevolg is nie.

Op pad Kroonstad toe deel my buurvrou, Gertrude Engelbrecht wat by die hospitaal is, my mee dat die dokters so pas uit die teater gekom en en haar gevra het om my voor te berei op die ergste – hulle het gedoen wat menslik moontlik is, maar my man se milt en helfte van sy pankreas is verwyder en die koeël is dwarsdeur sy maag en sy lewer. Hy het geweldig baie bloed verloor en sy bloeddruk is gevaarlik laag. Hy is aan lewensondersteunende masjiene gekoppel en word in die intensiewe sorgeenheid behandel.


Bella vergiftig

Later die middag ontvang my dogter ‘n oproep van supt. Nqai waarin hy haar meedeel dat ‘n derde verdagte in hegtenis geneem is – die persoon wat die ander twee afgelaai het en weer moes kom oplaai (Beskuldigde 2). Hy het ook aan haar gesê dat laasgenoemde ‘n hoeveelheid ammunisie aan die Polisie oorhandig het en dat die verdagtes aan die Polisie beken het dat hul al ‘n paar Sondae op die werf was om ons doen en late dop te hou – hul het Louis se Sondagoggend roetine aan die polisie beskryf en ook genoem dat ons kinders altyd Sondag by ons kom eet en kuier, daarom kon hul nie op ‘n Sondagmiddag inkom nie. Ons ken die verdagtes van geen kant af nie en het hulle nooit voorheen gesien nie.

Op 16 Julie 2009, verskyn die verdagtes in die landdroshof op Koppies vir ‘n aansoek om borgtog. Die ondersoekbeampte, mnr. Chris Moschesane, deel my mee dat die Polisie borgtog gaan teenstaan aangesien die wapen 14 maande tevore by ‘n bejaarde egpaar in ‘n plaasaanval in Sasolburg-distrik geroof is en dat die verdagtes verbind word met daardie voorval. Baie mense, swart en wit, drom saam voor die landdroskantoor waar ds Etienne Maritz die skare toespreek en almal wat op hul kniee kan staan, voor God in gebed kniel. (Sien Fotos 6 en 7 van tonele by hof hierby aangeheg.) Die hofsaal word volgepak terwyl baie mense buite by my bly. Die borgaansoek word uitgestel en die verdagtes bly in aanhouding.

Met die tweede verskyning word die aansoek weer uitgestel.

Dan verskyn hulle weer. Die ondersoekbeampte vra in die hof dat Louis ‘n uitkenningsparade sal bywoon – min wetend dat hy die vorige dag weer geopereer is en aan ‘n respirator in die ISE gekoppel lê. Die saak word weer uitgestel.

Die ondersoekbeampte vra my om die verdagtes te gaan uitken. Ek stem in, maar vra wanneer hy dan my verklaring gaan afneem, waarop hy antwoord dat daar reeds ‘n verklaring in die lêer is. So vind ek uit dat daar namens my ‘n verklaring geskryf is. Ek vra hom om na my huis te kom, wat hy doen. Hy lees die verklaring in die lêer vir my voor, maar na die eerste paragraaf vra ek hom om liewer my regte verklaring af te neem, want wat hy het is beslis nie die ware weergawe van die gebeure nie.

Ek stem in tot ‘n uitkenningsparade en vra of dit agter glas sal wees. So vertrek ek op die oggend, soos afgespreek, na Sasolburg. Ek word ontvang en gehelp deur twee blanke Polisiebeamptes, inspekteurs De Jager en Olivier. Hulle verduidelik die prosedure aan my en ek kom agter dat daar nie op Sasolburg glasfasiliteite vir ‘n uitkenningsparade beskikbaar is nie. Hulle stel aan my die keuse of ek wil voortgaan met uitkenning. Aangesien ek spesiaal na Sasolburg gery het, stem ek in om voort te gaan.

Dieselfde twee beamptes vergesel my na die gevangenis. Hulle is professioneel en ondersteunend. Voordat ek deur die laaste hekke in die tronk gaan, word die prosedure weer aan my verduidelik. So word die laaste hek oopgesluit en ek word gehelp om agteruit in die binnehof te stap. By die vensters, wat almal op die binnehof uitkyk, hang honderde gevangenes aan die tralies en staar na my. Toe ek mag omdraai, kyk ek in die gesig van die man wat by my in die huis was – hy kyk vinnig weg. Ek loop op en af voor die 15 gevangenes wat opgestel is, verby. Ek gaan staan by die man wat by my in die huis was – ek wys na hom terwyl ‘n foto geneem word en ek sê: “Hy het my met ‘n rewolwer aangehou en gesê hy gaan my verkrag en my doodmaak.” Hy kyk vir my met ‘n spottende uitdrukking op sy gesig. Dan stap ek verder. Ek gaan staan voor die ouer man met die vol postuur. Hy staar stip voor hom uit. Ek wys na hom en sê: “Hy het my man geskiet.” Hy knip nie ‘n oog nie.

Nog ‘n hofverskyning breek aan. Die ondersoekbeampte kry ‘n beurt om te getuig wat die betrokke dag gebeur het. Ek sit en luister na die kruisondervraging deur die staat en die verdagtes se prokureur. Dit voel of ek later alles van elkeen weet – waar hy gebore is, gewerk het en gebly het, hoeveel kinders hy het, vorige veroordelings, ens. Daar word getuig hoe die eerste twee gearresteer is, hoe die verdagte wat die ander afgelaai het en weer moes kom oplaai, gearresteer is, hoe die onwettige ammunisie deur hom aan die Polisie uitgewys en oorhandig is. Ek hoor hoe die een wat geskiet het, (Beskuldigde 3) kleitrap oor die oorsprong van die wapen waarmee geskiet is. Onder kruisverhoor tel ek die een teenstrydigheid na die ander op – die getuies weerspreek hulself. Die hof verdaag vir middagete en na die breek word uitspraak gelewer: Borgtog word geweier en hulle bly in aanhouding.

Op Sondagaand 15 November 2009 was ons tussen 17:30 en 19:30 weg van die huis. Met ons terugkeer is daar geen spoor van ons twee kwaaiste honde nie. Ons het geroep en gesoek, die volgende dag verder gesoek en uiteindelik altwee gekry – dood. Die tekens was duidelik dat hul vergiftig is. Die trauma en seer was weer rou oopgekrap. Die honde was vir ons soos kinders. Bella wat die aanvallers uitgewys het, was Louis se skaduwee en Michaela was Isabel se agtjarige “kind”. (Sien Foto 8 Bella vergiftig.)

So stap die tyd aan en ek hoor niks verder van die saak nie. Elke keer as die ondersoekbeampte skakel sê hy hy sal my terugskakel met die volgende datum, maar daar gebeur niks. Ek gaan sien die plaaslike aanklaer – sy kan my niks sê nie, die saak is uit haar hande want dit is na die streekshof verwys.

Weer en weer skakel ek die ondersoekbeampte en op ‘n dag deel hy my mee dat daar ‘n datum bepaal is waarop hulle verskyn en dat dit net sal wees om die datum vir die streekshof te bepaal. Ek kan nie die hofverrigtinge bywoon nie en toe ek navraag doen, vind ek uit dat die ondersoekbeampte dit ook nie bygewoon het nie en nie weet wat gebeur het nie. Ek bly vra en vra, sonder om terugvoer te kry. Gedurende die eerste week in Desember stap ek te Kroonstad by die kantoor van die staatsaanklaer Christine in. Sy deel my mee dat die beskuldigdes op 11 Desember 2009 in die streekshof te Koppies sal verskyn.

Op Vrydag 11 Desember, gaan ek na Koppies om die hofsitting by te woon. By die hof aangekom, weet niemand hoe laat die prokureur sal opdaag nie, maar ‘n swartman kom na my en vra of hy my kan help. Ek deel hom mee dat ek daar is vir die streekshof saak en dat ek mev. Boshoff is. Dit blyk uit die gesprek dat hy die staatsaanklaer is wat die saak behartig, mnr. Jerry Noge. Die interessante is dat hy my vra wie vir my gesê het dat die saak vandag voorkom en of die Polisie my laat weet het. Ek het agterna eers besef hy het dit so gesê asof ek nie daarvan moes geweet het en nie daar moes wees nie?? Ek het hom meegedeel dat ek maar die saak volg en dat ek navraag gedoen het en so uitgevind het.

So begin die hofsitting met landdros Rudi Smit op die bank. Die aanklaer trek namens die staat alle beskuldigings terug teen Beskuldigdes 1 en 2 . Dit word so aanvaar en afgehandel. Ek kon my ore nie glo nie . . . die man (Beskuldigde 1) wat heeltyd die rewolwer gedra het, dit op my man en op my gerig het, wat in my huis ingekom het, geskree het dat ek moet stilstaan want hy gaan my vandag doodmaak, ‘n pistool in my gesig gedruk het en herhaalde kere gesê het hy gaan my verkrag en doodmaak, wat die deur amper oopgeskop het toe ek my in ‘n kamer toegesluit het. . . is vry, die staat trek alles terug! Die ander een (Beskuldigde 2) wat by die borgaansoek erken het dat hy die mense afgelaai het en weer moes oplaai, in wie se huis die onwettige ammunisie uitgehaal is, is onskuldig, vry om te gaan!

Ek luister na die skulderkenning van Beskuldigde 3 wat deur die prokureur voorgelees word. Daar word vertoë gelewer dat hy ‘n man van van 57 is wat die eerste keer met die gereg bots. Ek was egter met die borgaansoek in die hof toe sy veroordelings vir veediefstal ter sprake was. Die landdros aanvaar die skulderkenning, hy aanvaar dat hierdie man die eerste keer met die gereg bots en dat hy sy samewerking gee. Hy noem dat die man met ‘n vuurwapen na die werf gegaan het – dit was sy bedoeling om te skiet. Hy het ‘n tweede skoot afgetrek, hy wou doodmaak. Hy erken dat dit ‘n plaasaanval was en dat die boere as die kosvoorsieners van die land op brutale wyse vermoor word.

En toe kom die uitspraak: Op aanklag 1, poging tot moord, kry hy 8 jaar. Op aanklag 2, besit van ‘n onwettige vuurwapen, kry hy 3 jaar. Nou is dit glo sy oorlede swaer se wapen, maar in die borgsaak was dit ‘n wapen wat hy per ongeluk saam met ‘n sak klere bekom het – volgens die ondersoekbeampte, ‘n wapen wat 14 maande tevore in ‘n plaasaanval op ‘n bejaarde egpaar geroof is! Op aanklag 3, onwettige besit van ammunisie, 6 maande – nou’s hy skuldig aan die besit van die ammunisie, maar in die borgsaak het sy seun, Beskuldigde 2, dit by sy woonplek uitgewys en daarvoor tereg gestaan. Al die vonnisse word gelyk uitgedien.

Ek is stomgeslaan. Ek het die borgaansoeke gevolg, al die detail en aanklagte aangehoor, maar nou klink dit na ‘n heel ander saak? Hoe gebeur dit? Waar verander die aanklagte so maklik, wie laat dit toe? Is daar sommer vooraf oor die vonnis ook besluit soos daar vooraf besluit is dat die saak teen Beskuldigdes 1 en 2 teruggetrek word? Ek is die slagoffer in die saak maar ek word nie toegelaat om ‘n enkele woord te sê nie, nie gevra wat die waarheid is nie, op geen stadium gevra om te getuig nie? Behalwe vir die verklaring, wat ek aangedring het om af te lê, het niemand my gevra wat die waarheid is nie. Ek word van geen hofverskyning in kennis gestel nie?!

As die beskuldigdes ‘n verklaring afgelê het oor die gebeure van daardie dag, wat het hulle verklaar. Was dit die waarheid? As die man wat geskiet het, skuld erken het, wat het hy erken? Hoe sal ek weet? Hoe sal die staatsaanklaer weet wat die waarheid is? Kan ek dan ook nou maar doodmaak, roof, steel, dreig en dan my verklaring gaan afle – wie toets dit aan die waarheid? Is dit hoe die regstelsel (behoort te) werk?!

Watter boodskap is daar in die hof uitgedra – plaasmoorde is aanvaarbaar – jul kan maar aangaan en julself geniet want julle sal maklik vrykom?

Toe ek ná die verrigtinge aan die aanklaer vra hoe dit kan gebeur dat die saak sommer so deur die staat teruggetrek word, was sy antwoord: “Ons het maar so besluit.”

Wie is die “ons”? Die plaaslike landdros het aanvanklik borgtog geweier omdat hy gereken het die verdagtes kan nie in die gemeenskap losgelaat word nie, ook as gevolg van vorige rekords, vonnisse wat hyself Beskuldigde 3 opgelê het, maar nou is hulle skielik vry om te gaan sonder dat hulle eers verhoor word? Ek vra die vraag: Wie is hierdie “ons” wat dit besluit het?

Die man wat die sneller getrek het, kry 8 jaar tronkstraf. Hy klink na ‘n onbesproke karakter wanneer hy in die beskuldigdebank staan, want hy is, word in die hof gesê, 57 jaar oud en dis die eerste keer dat hy met die gereg bots – terwyl hy al veroordelings vir veediefstal het en hy alles (ons weet net nie wat alles nie) erken het en sy samewerking gegee het, dit alles tel punte om sy straf ligter te maak!

Hy het ‘n onskuldige bona fide boer op ‘n afstand van minder as 2 meter in die rug geskiet met ‘n onwettige wapen en hy het ‘n tweede skoot ook geskiet – hy wou doodmaak!?

Ek voel baie sterk daaroor dat die regstelsel ons as slagoffers hier skandelik gefaal het!!

Ek wonder of iemand wat nog nie deur sulke omstandighede getref is nie, werklik besef wat dit beteken. Dit raak ‘n gesin, ‘n familie, ‘n gemeenskap. Dit het lewensveranderende gevolge en laat letsels wat nie in woorde uitgedruk kan word nie:
Dokters wat moet veg vir ‘n lewe, intensiewesorg, ens. – koste beloop reeds bykans R600 000.
Eggenote, self getraumatiseer deur aanhouding en dreigemente met ‘n vuurwapen, kritiek siek man in die hospitaal ondersteun, kinders kalmeer en ondersteun, beskuldigdes, wat nou sommer so vrygelaat word in moeilike omstandighede in die tronk uitken, boerdery behartig. Baie vrae, onsekerheid – wat is die motief?
Jongmense, wie se ouers aangeval is, wie se vader geskiet is, wie se honde vergiftig is, wat hul seer en frustrasies moet deurwerk. Net soveel vrae by hulle. Hulle wil graag in Suid-Afrika, hul vaderland bly en dit help opbou.
Dogter wat deur die polisiehoof uit haar ouerhuis gevloek word.
‘n Boerdery wat tot stilstand geruk word, maar wat moet aangaan, want diere hou nie op leef nie en moet versorg word.

Die vrae wat ons het en ons versoek:
Is dit normale prosedure dat ‘n persoon wat ‘n vuurwapen op my man rig, my met dieselfde wapen aanhou, my dreig met verkragting en die dood, my uit die huis sleep, my huis se deure probeer afskop, ‘n persoon wat reeds twee skote geskiet is met pepersproei in die gesig spuit, nie vervolg word nie?
Is dit normale prosedure dat aangeklaagdes se vorige veroordelings en rekords geignoreer word wanneer hul op ‘n volgende aanklag verskyn?
Is dit normale prosedure om die saak vinnig-vinnig af te handel, sonder om die slagoffers van hofdatums, eintlik van enigiets , te verwittig? Is dit normaal dat slagoffer se getuienis, verklaring nie in ag geneem word nie?
Is die boodskap wat deur hierdie betrokke saak uitgegaan het, téén geweld teen vroue en téén plaasmoorde of kon die teenwoordiges in die hof dalk tot die gevolgtekking gekom het dat ‘n mens maar kan voortgaan om sulke dade te pleeg, jy maklik sal loskom?
Sin uit die feite: ‘n Tweede skoot is afgetrek, om dood te maak, deur ‘n man wat met voorbedagde rade na die plaas gekom het, maar hy kry 8 jaar en sy medepligtiges loop vry uit – my man was eintlik klinies dood – volgens die dokters is dit ‘n wonderwerk uit God se hand dat hy lewe.
Die versoek van ons, Louis en Elsabé, is dat wie ookal in ‘n posisie is om verder aandag aan hierdie saak te gee of wie ookal statutêr verplig is om daaraan aandag te gee en dit na volle regslotsom te neem, dit asb. sal doen. Ons lê dit so aan u voor – ter wille van reg en geregtigheid, van ander bestaande sowel as potensiële slagoffers en ter wille van Christelike beskaafdheid.

Oorspronklike berig

-gepos deur doodler

Opinion from doodler in South Africa

Friday, February 12th, 2010

Low Level Silent Genocide On Whites In South Africa

I just received this opinion piece from doodler in SA and am publishing it unedited on his behalf.

-Gonville

Since shortly after UG’s arrest I stopped blogging. However, this morning after reading the online papers I felt strongly about the need to again bring the immense power of the blogging world to bear on those outside the New! Inproved! Arsezania to please assist those trapped in that hellhole by writing about/publishing the atrocities perpetrated on white Sans by these incredibly cruel savage shitskins.

The police generally are, as we all know by now, totally useless in addition to being corrupt. Those who remember my scribblings know I am not a conspiracy theorist, but over the last year or so I have repeatedly noticed that white complainants are usually given the brush off. The rapes/assaults perpetrated by black cops on white women especially make me sick – but what also worries me tremendously is the complete silence and lack of condemnation by those in authority. If white cops exhibit this type of behavior, all hell would break loose. Remember the so-called Reitz four who with the full participation of the boons pretended to give them drinks they pretended to piss in? Whooha!!

It would be splashed all over the international news. They would no doubt be arrested with great fanfare, their photos would be splashed all over the papers, etc. But what happens to the criminal shitskin cops? What happened to those recent cases of rapes on those white women? Nothing…!! We hear promises of action by the ICD and the spokesmen for the cops – and then? Silence… a great thundering silence. Is it not strange that the papers do not follow up these atrocities? Why? Simple – black is good and white is evil.
And many overseas believe the whites deserve it because they committed the “grave sin of apartheid.”

This morning I spotted a headline in Beeld simply entitled “6 weeks, 6 murders”. Turns out six old aged white people were murdered only in Pretoria over the last six weeks. The latest is an old couple, aged 85 and 83. The items missing?  An old Volkswagen Kombi, a Play-Station2 and a DVD. The old lady had had a stroke and moved with great difficulty. At the post mortem they will check if she was raped… Their dog was badly beaten and could not move.

The paper also lists the following people who were brutally
murdered:
•    3 February: Dr. Francois Steenkamp (71), a retired cardiologist
who worked at the Medi-Clinic-heart hospital in Arcadia, was
cruelly murdered in his house in the Newlands Park-retirment
village in Pretoria. Steenkamp was badly assaulted, his head beaten
to pulp and his hands bound behind his back. The attackers were
security guards employed to look after the complex..
•    25 January: Mrs. Elsa Blignaut’s corpse was found two days after
her 83rd birthday, in her bed in Nieuw Muckleneuk, Pretoria. She
was strangled.
•    13 January: Mrs. Ria van den Bergh (65) was attacked in broad
daylight in her home in Hermanstad, Pretoria by robbers and beaten
to death.
•    8 Januarie: Mrs. Kitty Botha (83) was attacked in her home in
Lyttelton, Centurion, bound, strangled and beaten to death before
they set fire to her house.
•    November 2009: Col. (Rtd) Piet Swemmer (89) was beaten to death
in his house in Waterkloofrif, Pretoria with a hammer.

Yesterday I read a story about a little white kid who was sexually abused, but because she speaks only Afrikaans, the cops refused to properly assist her. Even the district surgeon was disinterested. In order for the case to proceed, the foster mother would have to lash out R5,000 for an Afrikaans evaluation which she has not got. Without it, the case is going nowhere. These are merely a handful of crime stories I’ve spotted over the last few days. But no mention in the English media! Invariably – I kid thee not – the victims are white and Afrikaans speaking. These
are all urban attacks. We have been focusing on the white farmers who were killed – over 3,100 by now – but we tend to forget that
there exists a common thread – there is a link between farm and urban attacks on whites.

The link being a straight forward ongoing low level genocide of whites. I cannot for the life of me think of any other reason. The State however persistently parrots the official reason as being that of ordinary crime. BULLSHIT!! If you intend robbing an 85 year old, why kill him? Argue that it is to prevent later identification? Okay – but then please tell me why these murders are usually associated with such incredible cruelty? Why rape the women? Why cut off their fingers? Why torture them with boiling water? Why burn them with hot irons? As I’ve said – I’m no conspiracy theorist – I do not believe in shape shifting lizards and the like – but I can reach no other conclusion than that there is a state sponsored, or at least a deliberate turning of the proverbial blind eye by those in the organs of State, to these heinous crimes. It has become far too obvious to ignore any more.

So now what? There has been talk of a white homeland, but I’m afraid that won’t happen. Ever. Whites seem to suffer from the herd complex. Won’t happen to me, because I’m in the bundle of deer watching, ever watching out, for the hunter. But statistically the odds are against you…sooner or later, the hunter will get you. And believe me, the situation is going to get far, far worse over the next few years. Mad Julius Malema is continually stoking the racial fires on behalf of his masters in the ANC. Zimbabwe never wiped out their whites in the manner our SBG are doing, yet Zim is always in the news and a pariah state. SA deserves that honour!

Bra Vavi, he that great esteemed leader of Cosatu, warns of a time bomb due to the large number of unemployed youth – read Black. Bra
Julius has the ear of the black youth. Put two and two together and what do you get? Who will be the recipients of the shrapnel? No
prizes for guessing.

For those of you who can read Afrikaans, visit www.praag.co.za as they have published a few excellent analyses lately on the state of SA.
My view is that the extermination of whites will continue and then, helped along by the likes of Julius, will intensify until the timebomb goes off.
Sell everything you have and emigrate, or move to the Cape. Quickly, before you become a refugee or a victim. Because in due course, you will.

doodler
PS – I am not knorrig.

Child sex slaves are easy to find – what a shocking report!!!

Tuesday, February 2nd, 2010

Child sex slaves ‘easy to find’

It is “terrifyingly easy” to find children trapped in prostitution in South Africa, says an American author, Benjamin Skinner, who has researched the problem in this country.

He said it was also easy to buy child “sex slaves”, some of whom were on offer in South Africa for as little as R45 each.

Skinner is the award-winning author of a book, A Crime so Monstrous: Face to Face with Modern Day Slavery.

He also recently wrote an article for Time magazine, South Africa’s New Slave Trade and the Campaign to Stop It, about children forced into prostitution.

The article was researched during a visit to South Africa, where he spoke to teenage victims and also to some of the “monstrous traffickers” who sold them into sex slavery.

He has now spoken of his experiences when taking part in the SAfm Radio discussion programme, the After Eight Debate, on the issue of human trafficking.

Skinner said it was hard to gauge the extent of the traffic in South Africa.

“These are not people who stand in line, raise their hands and wait for a census to be taken,” he said.

“This is a hidden population. Unless there is aggressive police work to go out and find this population and protect them, they will not be found and will continue to suffer in silence.”

He said some organisations close to the problem had put the number of child prostitutes in South Africa at about 38 000, but the number could be higher.

“When I hit the ground in South Africa this summer I knew I could not go out to every single child held in prostitution. What I could do was go out and find a few and tell their stories.”

He did some research in Bloemfontein, at the invitation of Pastor Andre Lombard, of the Christian Revival Church, who has been working on a project to help child prostitutes.

Together they interviewed child prostitutes, one of whom, a 15-year-old, was dying in a Bloemfontein hospice.

“She had full-blown tuberculosis, full-blown Aids and was about three months’ pregnant. And she died a week later. That is the end game for these children.”

Skinner even posed as a potential buyer and spoke to a child trafficker, named only as Jude, a Nigerian.

Jude promised to get him two 15-year-old girls for R45 each.

“I made it clear I wanted them to work for me in a sex club, in a prostitution club, in a brothel.

“At a certain point he said: ‘I will be pulling these girls off trash heaps where they are currently digging to survive around Johannesburg.’”

Skinner said two of the sex slaves he interviewed told of how they were duped into coming to the city and then forced to work as prostitutes.

“They were beaten if they did not perform to standard or did not come with the minimum amount of money they were required to earn every evening.”

He was led in his research by Pastor Lombard, who told the debate that his church had launched a project in 2006 to help the girls.

“We have seen girls from the age of 13 being exploited, being sold by people.”

Lombard said some were lured by job offers in newspapers and then forced into prostitution.

“They have a target they have to meet every night. If they do not make that target they will get the consequences.”

He said there were 300 to 400 prostitutes on the streets of Bloemfontein at night and 50 to 70 were under 18.

Posted by Jakkals

Cops lose 3 000 guns – DA

Wednesday, January 27th, 2010

But I, a law-abiding citizen and owner of two legally licenced firearms am expected – nay, compelled to hand them in to be destroyed, or I have to apply for new licences – which I very much doubt will be issued, anyway – as this bunch of incompetents are of the opinion that we ordinary citizens are instrumental in violent crimes where firearms are used. I’ve heard it said the firearms stolen from ordinary citizens are being used for criminal offences – nary a word about the stolen police and military weapons, the illegal AK-47’s being smuggled in – no-no, those don’t count, do they??? Granted, nowadays the perps do steal civilians’ firearms, but not as a result of negligence as is the case with the SAPS – this occurs during break-ins, etc. I have also heard tell that many SAPS members allegedly sell their firearms to the perps and then report them ‘lost’ or ’stolen.’ Any truth in this???

Cops lose 3 000 guns – DA

The police are “unwittingly fuelling the illegal arms trade” by ordering thousands of new pistols to replace those that have been lost or stolen, a Democratic Alliance said on Wednesday.

Dianne Kohler Barnard said 4 000 new pistols ordered by the SA Police Service (SAPS) were not to boost firepower, but “mostly to replace lost and stolen firearms”.

“As revealed on the ARMSCOR website, the ordering of about 4 000 new Beretta pistols means that another R16-million is being spent by the police on procuring weapons,” Kohler Barnard said.

“However, we understand this order is almost entirely as a consequence of the fact that nearly 3 000 police firearms were lost or stolen over a period of just six months last year.”

Kohler Barnard said the loss of the weapons was as a result of “shoddy firearm management” by the police.

“Last October, it was revealed that 2 944 firearms had been lost or stolen from the police – approximately three firearms lost or stolen from each station in the country,” Kohler Barnard said.

“These are the figures to September, implying that we will see record police firearm losses for 2009/10, once the final tally is in.

“This all needs to be understood in the context of a sizeable upward trend in the number of lost and stolen police firearms in recent years.”

Kohler Barnard said in 2008, there were 2 507 lost and stolen firearms, compared with 1 923 in 2007. About 7 374 police firearms went out on the streets over these three years.

“Even more concerning is that these firearms inevitably fall into the wrong hands and are used in criminal activities. As police firearms are lost and stolen and then replaced at great cost, with seemingly no action from police management to prevent this, the police are unwittingly fuelling the illegal arms trade.” – Sapa

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=nw20100127132337218C441153

2010 Tourists are fucked

Monday, January 25th, 2010

Story from news24. It is obvious that some blacks make it their utmost intent to cause pain and suffering wherever possible. This highlights the fact that blacks are planning to purposely wreak havoc during the 2010 SWC. How many blacks like this guy could be out there?

http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/d02bc38cdba744a2808f2fffa9a8b3e1/25-01-2010-08-05/Etv_criminal_case_postponed

Johannesburg – A man who allegedly threatened in an e.tv programme to “rob and kill’” tourists during the 2010 Soccer World Cup had his case postponed in the Johannesburg Magistrate’s Court on Monday.

Evan Ndebuka Radebe, who was charged with intimidation, would reappear on February 10 for a bail hearing.

During the hearing Radebe asked the court for medical attention because he said police had injured him during his arrest in Tshepisong on the West Rand last week.

Radebe indicated that he could not hear properly as a result of his injuries.

The e.tv programme aired on January 16.

- SAPA